Jenny Delport deel oor haar 5 jaar reis sonder dwelms

by LCF Inspirasie Stasie

Jenny Delport is die mede stigter van Street Salvation, Salvation Works en Salvation House. Asook Ma en Vrou met ‘n groot liefde vir die Here. Jenny deel met ons haar pad en reis sonder en met dwelm verslawing. 

Luister na meer Potgooi stories en getuienisse by LCF Inspirasie Stasie

Share this
error: Content is protected !!