Ontmoet Robert Richards, hy was ‘n dwelm verslaafde gewees vir 11 jaar van sy lewe. Robert is gerehabiliteerd en het werk gekry maar geen heenkome gehad nie. Hy het sy tuiste, vriende en ‘n nuwe doel gevind by die Salvation Huis in Vanderbijlpark. Robert het ‘n verhouding met die Here aangeknoop en leef dit elke dag uit en geniet dit om kerk toe te gaan en manne programme aan te pak. Hy sĂȘ die manne in die huis is soos boeties vir hom.

Share this
error: Content is protected !!