Since 2019
WHAT HAS BEEN HAPPENING?
TESTIMONIES AND STORIES
Joel Filipe Sequeira’s Testimony
Meet Pilipe, he was a drug addict for 23 years, and then found Salvation when his family decided to give him another chance. He found new meaning at the Salvation House in Vanderbijlpark.
Robert Richards se Getuienis
Ontmoet Robert Richards, hy was 'n dwelm verslaafde gewees vir 11 jaar van sy lewe. Robert is gerehabiliteerd en het werk gekry maar geen heenkome gehad nie. Hy het sy tuiste, vriende en 'n nuwe doel gevind by die Salvation Huis in Vanderbijlpark. Robert het 'n...
Conroy Delport se Getuienis | Van Hartaanval tot Wonderwerk
Op die oggend van 10 Oktober 2024, kry Ps Friedel 'n oproep van Jenny af waarin sy vertel dat haar man, Conroy besig is om 'n hartaanval te kry. Wat volgende gebeur het is niks minder as 'n wonderwerk nie. Video verskaf deur LCF Gemeente VanderbijlparkConroy and...
Francois Coetzee’s Testimony
Meet Francois Coetzee, he was a Crystal Meth Addict for 13 years. Francois lost everything he owned and in 2023 things got so bad, he tried to commit suicide. Francois died in hospital but God raised him up again right then and there, as He had plans for Francois to...
JP Steenekamp se Getuienis
Ontmoet JP Steenekamp, hy was 'n dwelm verslaafte gewees vir 16 jaar van sy lewe. JP het alles verloor, sy kar, huis, besittings, werk en mense ter wille van dwelms. Hy het vir lank op straat gebly en elke dag daar deur gebring, opsoek na kos en sy volgende hit. JP is...
Winter Getuienisse van Street Salvation se Uitreike | Podgooi
Luister na meer Potgooi stories en getuienisse by LCF Inspirasie Stasie
Shane Holtman se Getuienisse | Podgooi
Luister na meer Potgooi stories en getuienisse by LCF Inspirasie Stasie
Street Salvation Deel Hulle Straatbediening Getuienisse | Podgooi
Luister na meer Potgooi stories en getuienisse by LCF Inspirasie Stasie
Jenny Delport deel oor haar 5 jaar reis sonder dwelms | Podgooi
Jenny Delport is die mede stigter van Street Salvation, Salvation Works en Salvation House. Asook Ma en Vrou met 'n groot liefde vir die Here. Jenny deel met ons haar pad en reis sonder en met dwelm verslawing. Luister na meer Potgooi stories en getuienisse by LCF...
Conroy Delport se Getuienis Deel 1 | Podgooi
Conroy Delport is die stigter van Street Salvation, Salvation Works en Salvation House. Asook Pa, Man en MMA vegter, MMA afrigter met 'n groot liefde vir die Here. Sy storie en getuienis is baie opbouend.Luister na meer Potgooi stories en getuienisse by LCF Inspirasie...
STILL UNSURE?
SEND US A MESSAGE
Our team will contact you soon
Contact Us
Get IN touch
info@streetsalvation.org
+27 72 662 0202
74 Koos Dela Rey
Vanderbijlpark
Gauteng
1911
Visit Us
We are located at 74 Koos Dela Ray Street in Vanderbijlpark | Vaal Triangle PLEASE FIRST MAKE AN APPOINTMENT! See map for more info.
Salvation Works and Manufacturing stands as a beacon of hope for individuals facing significant life challenges. This social enterprise is not just about producing high-quality services & products; it’s about transforming lives.
Established in 2019, Salvation Works is a steel fabrication and product manufacturing shop with a deeper purpose. Some of our main services include; custom building of burglar proofing, palisading & safety gates, trailer repair, upgrades and renovations, steel roofing, car ports & awnings. We also manufacture steel furniture & decor. Click here for more info
Proudly Designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2025














