Jan 11, 2025 | Knowledge Hub
Op die oggend van 10 Oktober 2024, kry Ps Friedel ‘n oproep van Jenny af waarin sy vertel dat haar man, Conroy besig is om ‘n hartaanval te kry. Wat volgende gebeur het is niks minder as ‘n wonderwerk nie. Video verskaf deur LCF Gemeente...